huis
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
huis | huise |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
huisie | huisies |
-
(lêer)
- هَُیْسْ , meervoud: هَُیْسِی
- onbepaalde wys: هُیْسْ ; verlede deelwoord: خِهُیْسْ
- Gebou om in te woon.
- Familiekring, huisgesin.
- Vorstelike geslag.
- Omhulsel, koker.
- Die huis het 2 slaapkamers, 'n sitkamer, eetkamer en 'n waskamer.
- As sy in die koshuis woon, verlang sy huis toe.
- Die huis van Oranje is die Nederlandse koningshuis.
- Gee my bril se huisie aan.
Vertalings: 1. Gebou om in te woon. | |||
---|---|---|---|
|
|
Vertalings: 2. Familiekring, huisgesin. | |||
---|---|---|---|
|
Vertalings: 3. Vorstelike geslag. | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 4. Omhulsel, koker. | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | huis |
Verlede Tyd | ek | het gehuis |
Verdere vervoegings: huis (vervoeging) |
- Aanwesig wees, jou verblyf hê, woon. (weinig gebruik)
- Daar in die donker bosse, waar ongediertes huis.
Vertalings: huis | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | huis o | huizen |
Verkleinwoord | huisje | huisjes |
Verouderde vorme | ||
Genitief | huizes | huizen |
Datief | huize | huizen |
- Hulp:IPA: [ɦœʏ̯s]