Jessica Collins
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jessica Collins | |
Geboortenaam | Jessica Lynn Capogna |
---|---|
Geboorte | 1 April 1971 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1990–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jessica Collins (gebore 1 April 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Catch Me If You Can (2002) en in die televisiereekse Nip/Tuck (2003), Tru Calling (2003), en It's Always Sunny in Philadelphia (2005).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2002: Catch Me If You Can
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2003: Nip/Tuck
- 2003: Tru Calling
- 2005: It's Always Sunny in Philadelphia
- 2005: Unscripted
- 2007: Big Shots
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: The Ranch
Video's
[wysig | wysig bron]- 1996: Leprechaun 4: In Space