Gaan na inhoud

Jessica Collins

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jessica Collins
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jessica Lynn Capogna
Geboorte 1 April 1971 (1971-04-01) (53 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jessica Collins (gebore 1 April 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Catch Me If You Can (2002) en in die televisiereekse Nip/Tuck (2003), Tru Calling (2003), en It's Always Sunny in Philadelphia (2005).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2002: Catch Me If You Can

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 2003: Nip/Tuck
  • 2003: Tru Calling
  • 2005: It's Always Sunny in Philadelphia
  • 2005: Unscripted
  • 2007: Big Shots

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2004: The Ranch

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 1996: Leprechaun 4: In Space

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]