Gaan na inhoud

Joris Ivens

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Joris Ivens
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Joris Ivens, omstreeks 1971

Geboortenaam Georg Henri Anton Ivens
Geboorte (1898-11-18)18 November 1898
Nijmegen, Nederland
Sterfte 28 Junie 1989 (op 90)
Parys, Frankryk
Eggenoot Marceline Loridan-Ivens
Beroep(e) Rolprentvervaardiger/regisseur
Joris Ivens (links) saam met Ernest Hemingway (middel) en Ludwig Renn tydens die Spaanse Burgeroorlog, 1936/37

Georg Henri Anton "Joris" Ivens (18 November 1898 – 28 Junie 1989) was 'n Nederlandse dokumentêre rolprentvervaardiger. Van die noemenswaardige rolprente wat hy die regisseur of mede-regisseur was, is A Tale of the Wind, The Spanish Earth, Rain, ... A Valparaiso, Misère au Borinage, 17th Parallel: Vietnam in War, The Seine Meets Paris, Far from Vietnam, Pour le Mistral en How Yukong Moved the Mountains.