Sedert 891-900 in Oudnederlands as strala (pyl) opgeteken. Van Proto-Germaans *strēlō-. Buite Germaans moontlik net Litaus en Kerkslawies (Ou)strėlà, maar dit is dalk 'n substraatwoord en nie Indo-Europees nie.[1]
Dit is die tyd waarin die son se strale die sterkste is en die meeste skade kan aanrig. [2]
na wat soos ure voel, gewaar ek dit ‘n reuse donker kol onder die water twee strale water wat in die lug op spuit [3]
Hierdie sirkulasie mag lei tot 'n sikloniese sirkulasiestelsel op 'n lae vlak met 'n straal van meer as 1000 km en met 'n middelpunt oor Madagaskar tydens die maande Oktober tot Maart;[4]
Heterosellulêre straal: ’n Straal wat uit verskillende tipes selle bestaan, bv. neerliggende en regopstaande en/of vierkantige selle.[5]
↑Die struktuur en moontlike andrywingskragte van die 1991-1992-droogte in suidelike Afrika; M.R. Jury* en J.R.E. Lutjeharms ;Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 12, no. 1 1993