Eleanore Bouw-Spies
Voorkoms
Eleanore Spies | |
Skadu-adjunkminister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 5 Desember 2020 | |
Leier | John Steenhuisen |
---|---|
Voorafgegaan deur | Cilliers Brink |
Skadu-adjunkminister van die Ouditeur-generaal
| |
Ampstermyn 5 Junie 2019 – 5 Desember 2020 | |
Leier | Mmusi Maimane John Steenhuisen |
Voorafgegaan deur | Brandon Topham |
Opgevolg deur | Patricia Kopane |
Lid van die parlement
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Mei 2019 | |
Uitvoerende burgemeester van die Knysna Plaaslike Munisipaliteit
| |
Ampstermyn 15 Augustus 2016 – 5 Junie 2018 | |
Voorafgegaan deur | Georlene Wolmarans |
Opgevolg deur | Mark Willemse |
Ampstermyn 2007 – 2011 | |
Voorafgegaan deur | Doris Wakeford-Brown |
Opgevolg deur | Georlene Wolmarans |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Eleanore Rochelle Jacquelene Spies 9 Julie 1971 |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Eleanore Bouw-Spies (gebore 9 Julie 1971) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Sy dien sedert 5 Desember 2020 as die skadu-adjunkminister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake vir die opposisieparty in die parlement.