André Swiegers
Voorkoms
André Swiegers | |
---|---|
Gebore | 14 Februarie 1958 Brakpan, Suid-Afrika |
Beroep(e) | Sanger, liedieskrywer |
Instrumente | Kitaar |
Etikette | Jeamile Music |
André Swiegers (gebore 14 Februarie 1958 in Brakpan) is 'n liedjieskrywer en sanger in Afrikaans en Engels. Hy maak sy deurbraak in 1990 toe Laurika Rauch sy liedjie Blou sing en dit trefferstatus bereik.[1] Van sy treffers wat hy self sing sluit in: Eva, Blou en Jammer om te hoor!.[2]
Diskografie
[wysig | wysig bron]Swiegers se albums:
- Pura Vida, 2020
Jeamile Music
- All I Really Want, 2018
Jeamile Music
- Ghost Train, 2013
Jeamile Music
- Bakhandmaan, 2010 Jeamile Music
- Groen, 2006 Jeamile Music
- Die Sirkels Van Tyd, 2004 Jeamile Music
- Turn On The Light, 2003 Jeamile Music
- Blou, 2002 Fantasia/Jeamile Music
- Confessions, 2001 EMI
- Tablature/Squireblue, 1995/2000
jeamile Music
Filmografie
[wysig | wysig bron]- Sing vir die harlekyn (rolprent), waar hy die hoofrol teenoor Sonja Herholdt speel.[2]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ André Swiegers by SearchZA.com, besoek op 27 Maart 2010.
- ↑ 2,0 2,1 Biografie op BigTalk.co.za Geargiveer 5 Oktober 2010 op Wayback Machine, besoek op 27 Maart 2010.