1652
Voorkoms
1652 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1647 | 1648 | 1649 | 1650 | 1651 | ◄ 1652 ► | 1653 | 1654 | 1655 | 1656 | 1657 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1652 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Jan van Riebeeck | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1652 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 52ste jaar van die 17de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 19 Februarie – Pous Innocentius X stel 12 nuwe kardinale aan, waaronder Fabio Chigi (later Pous Alexander VII) en Pietro Vito Ottoboni (later Pous Alexander VIII).
- 12 Maart – Pietro Vito Ottoboni (later Pous Alexander VIII) word kardinaal-priester van S. Salvatore in Lauro.
- 6 April – Jan van Riebeeck land aan die Kaap om 'n halfwegstasie te vestig vir die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie (VOC).
- 18 Mei – Die Amerikaanse deelstaat Rhode Island neem die eerste wet aan in Noord-Amerika wat slawerny onwettig maak.
- 14 Oktober – Antonio Pignatelli (Later Pous Innocentius XII) word titulêr aartsbiskop van Larissa in Thessalië.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 7 April – Lorenzo Corsini (later Pous Clemens XII), die 246ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1740).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 7 Februarie – Gregorio Allegri, Romeinse komponis (* c. 1582).
- 15 April – Patriarg Josef van Moskou, sesde Russies-Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland (* onbekend)
- 21 Junie – Inigo Jones, argitek.