Zedbazi
Voorkoms
Zedbazi | |
---|---|
Zedbazi tydens 'n konsert in Zaandam, Nederland (2006) | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Teheran, Iran |
Genres | Hip hop, rap rock, trance, dance, elektroniese musiek |
Jare aktief | 1999 tot 2013, 2020− |
Etikette | Radio Javan |
Lede | Mehrad Hidden Saman Wilson Sohrab MJ Sijal Alireza JJ Nassim |
Zedbazi (Persies / Farsi: Zedbāzi – زدبازی) is 'n Iranse hip hop-groep uit Teheran.
Zedbazi het 'n baanbrekersrol gespeel as een van die eerste Iranse popgroepe wat gangsta rap met Persiese lirieke gespeel het. Nadat gesaghebbende Iranse geestelikes hip hop-musiek as "dekadent" bestempel en verban het, is die groep soos ander onwettige Iranse musici beperk tot ondergrondse of buitelandse aktiwiteite.[1] Hul musiek word onder meer deur Persiese internet-radiostasies soos Radio Javan in die Verenigde State uitgesaai.
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Zedbazi.
- Media