West Betuwe
Voorkoms
West Betuwe | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Sig op Gellicum | |
Kaart van West Betuwe | |
Koördinate: 51°50′N 5°13′O / 51.833°N 5.217°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Gelderland |
Stigting | 2019 |
Regering | |
• Burgemeester | Harry Keereweer (PvdA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 229,12 km2 (88,46 vk. myl) |
• Land | 216,12 km2 (83,44 vk. myl) |
• Water | 13,00 km2 (5,02 vk. myl) |
Hoogte | 2 m (7 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 50 834 |
• Digtheid | 222/km2 (570/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 4061–4064, 4147, 4151–4153, 4155–4158, 4161, 4171, 4174–4176, 4181–4182, 4184–4185, 4191, 4194, 4196–4197, 4211–4212, 4214 |
Skakelkodes | 0183, 0345, 0418 |
Bestuurlike sentrum | Geldermalsen |
Webwerf | www.westbetuwe.nl |
West Betuwe is 'n munisipaliteit in die suidweste van die Nederlandse provinsie Gelderland, wat grens aan die provinsies Utrecht en Zuid-Holland. Die munisipale gebied het sowat 51 000 inwoners (2019) en 'n oppervlakte van 229 km².[1]
West Betuwe is in 2019 gestig en gevorm uit die munisipaliteite Geldermalsen, Lingewaard en Neerijnen. Eersgenoemde is die administratiewe setel van die nuwe munisipaliteit.
West Betuwe is 'n landelike munisipaliteit wat in die Tielerwaard lê en in die suide aan die Waal-rivier grens. Deur die munisipaliteit vloei die Linge-rivier.
Plekke
[wysig | wysig bron]Plekke in die munisipale gebied van West Betuwe:
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (nl) Gemeente West Betuwe, Zoekplaats
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met West Betuwe. |
-
Gesig op die Neerijnen se dyk
-
Gesig op Waardenburg
-
Die Geldermalsen se Hervormde kerkgebou
-
Die Neerijen se kasteel