Worcester, Engeland
Voorkoms
- Hiedie artikel handel oor die stad in Worcestershire, Engeland. Vir ander gebruike, sien Worcester (veelsinnig).
Worcester | |
---|---|
Stad | |
Worcester Katedraal van Fort Royal Hill | |
Koördinate: 52°11′29″N 2°13′20″W / 52.19139°N 2.22222°W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land (VK) | Engeland |
Graafskap | Worcestershire |
Oppervlak | |
• Totaal | 33,28 km2 (12,85 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 101 328 |
• Digtheid | 3 000/km2 (7 900/vk. myl) |
Tydsone | UTC+00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskode | WR1-5 |
Skakelkodes | 01905 |
Webwerf | worcester.gov.uk |
Worcester (stad in Worcestershire, Engeland, 27 km (17 myl) suidwes van Birmingham en 37 km noord van Gloucester. Die bevolking tel ongeveer 100 000. Die Severnrivier begrens die westekant van die stadsentrum, wat oorskadu word deur die 12de eeuse Worcester Katedraal.
) is 'nDie huidige stadsgrense dateer uit 1974, toe die Plaaslike Regeringswet van 1972 die munisipaliteite van Warndon en St. Peter the Great County na die stad oorgedra het.
Worcester was een van die gasheerstede tydens die Krieketwêreldbeker 1983 en Krieketwêreldbeker 1999.
Beelde
[wysig | wysig bron]-
Kaart van Worcester in 1806
-
Tudorgeboue in Friarstraat
-
Tudorgebou met boonste verdieping in Newstraat
-
Worcester Shrub Hill-stasie met 'n Londen Midlandtrein
-
Worcester Guildhall
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Worcester, Engeland.
- (en) Amptelike webwerf