Pneumatika
Voorkoms
Pneumatika is die studie en toepassing van saamgepersde gas om meganiese beweging te produseer en werk te verrig.
Pneumatiese stelsels wat op groot skaal in die bedryf gebruik word, word algemeen aangedryf deur saamgepersde lug of saamgeperste edelgasse sodat chemiese reaksies nie plaasvind nie. Saamgepersde gas word dikwels verkry deur 'n masjien wat 'n kompressor genoem word. Beide pneumatika en hidroulika is toepassings van vloei energie. Die verskil is dat in pneumatika daar 'n maklik saamdrukbare gas soos lug of 'n geskikte suiwer gas gebruik word, terwyl hidroulika 'n relatief niesaamdrukbare vloeistof soos olie gebruik.
Toepassings
[wysig | wysig bron]- Lugremme op busse, vragmotors, treine en ander swaar voertuie
- Lug gaskompressors
- Lugmotors vir pneumatiesaangedrewe voertuie
- Tandheelkunde
- Konstruksie
- Mynbou en ander gebiede
- Sirenes
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pneumatika.