Spookasem
Voorkoms
Spookasem is 'n gespinde suiker mengsel wat soos katoen lyk. Dit bevat gewoonlik klein hoeveelhede geurmiddels of voedselkleursel.[1]
Dit word gemaak deur suiker te verhit en vloeibaar te maak, dit sentrifugaal deur klein gaatjies te spin—waardeur die suiker vinnig afkoel en weer in fyn stringe stol.[2] Dit word dikwels verkoop by sirkusse, karnavalle en feeste, waar dit in 'n plastieksakkie of op 'n stokkie of papierkegel bedien word.[3][4][5]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Swarns, Rachel L. (27 Julie 2014). "In Coney Island, Weaving a Confection That Tastes Like Long-Ago Summers". The New York Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Februarie 2020. Besoek op 1 Maart 2017.
- ↑ "Food Science: Cotton Candy". Portageinc.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 September 2013. Besoek op 28 Julie 2014.
- ↑ "Best Of Worst -- July 4th Foods". cbsnews.com. 1 Julie 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2008. Besoek op 13 September 2009.
Cotton Candy (1.5 oz serving) 171 calories, 0 g fat, 45 g carbs, 45 g sugar, 0 g protein
- ↑ Carter, Darla (21 Augustus 2009). "Enjoy the fair, but don't wreck your diet". Louisville Courier-Journal. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Januarie 2013. Besoek op 13 September 2009.
A 5½-ounce bag of cotton candy can have 725 calories.
- ↑ "Cotton candy on a stick (about 1 ounce) has 105 calories, but when bagged (2 ounces) it has double that number: 210". Pocono Record. 27 September 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Desember 2013. Besoek op 13 September 2009.
Bronne
[wysig | wysig bron]- The Complete Confectioners, Pastry, Cook and Baker by M. Sanderson (Philadelphia: Lippincott)
- "History of Cotton Candy" Geargiveer 7 Julie 2017 op Wayback Machine. Cotton Candy Express. N.p., n.d. Web. September 14, 2011.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Spookasem.