Santa Ana, El Salvador
Voorkoms
Santa Ana | |
---|---|
Stad | |
Munisipale Paleis van Santa Ana | |
Koördinate: 13°59′N 89°32′W / 13.983°N 89.533°W | |
Land | El Salvador |
Department | Santa Ana |
Stigting | 1569 |
Regering | |
• Burgemeester | Mario Moreira |
Oppervlak | |
• Stad | 400,01 km2 (157,5 vk. myl) |
Hoogte | 665 m (2 182 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 245 421 |
• Digtheid | 601,51/km2 (1 557,9/vk. myl) |
• Stedelik | 280 000 |
• Metro | 290 000 |
Webwerf | www.santaana.gob.sv |
Santa Ana is die tweede grootste stad in die republiek van El Salvador naas San Salvador en is 73 km noordwes van San Salvador. Die klimaat is warm en stowwerig, maar die mere van El Salvador het 'n afkoelings effek. Suikerriet, koffie, boontjies, mielies, lemmetjies en rys word verbou in die omgewing.
Bron
[wysig | wysig bron]- Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 20, Bladsy 412.