Neongroen
Voorkoms
#39FF14 |
neongroen is 'n helderskerp skakering van groen wat in psigodeliese kuns en in mode gebruik word.
Kleurkoördinate
[wysig | wysig bron]Volgens verskeie kleurskemas word neongroen as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #39FF14 |
RGB-kleurmodel | (57, 255, 20) |
CMYK | (77, 0, 92, 0) |
HSV | (111°, 92%, 100%) |
Bron: Internet
Sien ook
[wysig | wysig bron]