N'Djamena
Voorkoms
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Tsjad |
Streek | N'Djamena |
Koördinate | 12°06′N 15°02′O / 12.100°N 15.033°O |
Gestig op | 29 Mei 1900 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 104 vk km |
Hoogte bo seevlak | 298 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2009) | 951 418 |
- Bevolkingsdigtheid | 9 148/vk km |
Tydsone | UTC +1 |
Burgemeester | Saleh Abdelaziz Damane |
N'Djamena (Arabies: نجامينا; voorheen: Fort-Lamy) is die hoofstad en grootste stad in Tsjad. In 2009 was die bevolking 951 418. Dit is net oos van die grens tot Kameroen langs die Sharirivier en suid van die Tsjadmeer geleë.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie N'Djamena.
- (en) Toerisme-inligting oor N'Djamena op Wikivoyage
- (en) "N'Djamena". Encyclopædia Britannica. Besoek op 5 April 2019.