Melkvis
Voorkoms
Melkvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Chanos Lacépède, 1803
|
Spesie: | C. chanos
|
Binomiale naam | |
Chanos chanos (Forsskål, 1775)
|
Die Melkvis (Chanos chanos) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Swartvlei. In Engels staan die vis bekend as die Milkfish.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die kop en lyf is silwerig groen aan die bokant en wit aan die onderkant en die stertvin is gevurk. Die vis word 1.8 m lank.
Habitat
[wysig | wysig bron]Die vis verkies sagte bodems om in te leef en is volop in strandmere in KwaZulu-Natal. Die vis skiet kuit gedurende die nag in die somer.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7