Loppersum
Voorkoms
Loppersum | |
---|---|
Dorp | |
Die Petrus en Pauluskerk, 13e eeu | |
Ligging van Loppersum in Groningen-provinsie | |
Koördinate: 53°19′N 6°44′O / 53.317°N 6.733°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Groningen |
Munisipaliteit | Eemsdelta |
Oppervlak | |
• Totaal | 111,99 km2 (43,24 vk. myl) |
• Land | 111,04 km2 (42,87 vk. myl) |
• Water | 0,95 km2 (0,37 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 10 181 |
• Digtheid | 92/km2 (240/vk. myl) |
Poskode | 9910-29, 9987, 9990-94 |
Skakelkodes | 0594, 0595, 0596 |
Loppersum is 'n voormalige munisipaliteit en 'n dorp in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. Die voormalige munisipaliteit is in 1990 gestig deur die samevoeging van Loppersum met Middelstum, Stedum en 't Zandt.
Loppersum is op 1 Januarie 2021 opgegaan in die nuwe munisipaliteit Eemsdelta.
Plekke
[wysig | wysig bron]Plekke in die voormalige munisipale gebied van Loppersum is: Eenum, Garrelsweer, Garsthuizen, Huizinge, Leermens, Loppersum, Middelstum, Oosterwijtwerd, Startenhuizen, Stedum, Toornwerd, Westeremden, Westerwijtwerd, Wirdum, 't Zandt, Zeerijp en Zijldijk.