Johnny Harris (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Johnny Harris | |
Geboorte | 3 November 1973 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Johnny Harris (gebore 3 November 1973) is 'n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Snow White and the Huntsman (2012) en Jawbone (2017).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: London to Brighton
- 2010: Huge
- 2012: Snow White and the Huntsman
- 2014: Monsters: Dark Continent
- 2017: Jawbone
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2003: Coming Up
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2009: The Antiques Rogue Show
Video's
[wysig | wysig bron]- 2001: Logo 'Dont Panic'
- 2004: The Streets: Blinded by Lights
- 2018: Working Class Heroes at the BFI