Hesperantha elsiae
Voorkoms
Hesperantha elsiae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. elsiae
|
Binomiale naam | |
Hesperantha elsiae Goldblatt, (1984)
|
Hesperantha elsiae is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Sederberg in die Kromrivierkloof in 'n beskermende gebied voor. Die plant word as seldsaam beskou.