Heksameter
Voorkoms
'n Heksameter of sesvoeter is 'n sesvoetige versreël. Is die versvoet 'n koeplet, word dan gepraat van 'n daktiliese heksameter. Die heksameter as metrum is in die Klassieke Oudheid algemeen gebruik. Sowel die Ilias en die Odusseia van Homeros en Vergilius se Eneïde is in daktiliese heksameters geskryf.
'n Jambiese heksameter word 'n aleksandryn genoem.
Voorbeelde
[wysig | wysig bron]- "Hurry up, gentlemen, please! There's plenty of gentlemen waiting!"
- "Sommigen noemen dit werk laatdunkend het toppunt van onzin,
- maar zij kunnen zelf geen stijlvol regeltje dichten."
- "Anderen vinden deez' arbeid onwaardig voor dichters en leken,
- Toch worden gedichten nog altijd, door aardig wat wichten bekeken"
- "Het hemelsche gerecht heeft zich ten lange lesten"
- "Erbarremt over my, en mijn benauwde vesten"
- "Excisum Euboicae latus ingens rupis in antrum"
Bronnelys
[wysig | wysig bron]- Stephen Greenblatt et al. The Norton Anthology of English Literature, volume D, 9de uitgawe (Norton, 2012).
- Pausanias. Beskrywing van Griekeland, Vol. IV. Engelse vertaling deur W.H.S. Jones, Litt.D., en H.A. Ormerod, M.A. (Cambridge, MA: Drukpers van Harvard-universiteit; Londen: William Heinemann Bpk., 1918).
- Plinius. Die Natuurlike Geskiedenis. Vertaal in die Engels deur John Bostock, M.D., F.R.S. H.T. Riley, Esq., B.A. (Londen: Taylor & Francis, 1855).
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Hexametrica, 'n tutoriaal oor Latynse daktiliese heksameter deur Skidmore College
- Hexameter.co, oefen om lyne van daktiliese heksameter van 'n verskeidenheid Latynse skrywers te skandeer