Heerlen
Voorkoms
Heerlen | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die hart van Heerlen, met die Glaspaleis (regs), die Pancratiuskerk en die Musiekskool | |
Ligging van Heerlen-munisipaliteit in Limburg | |
Koördinate: 50°53′00″N 5°49′00″O / 50.88333°N 5.81667°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Roel Wever (VVD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 45,50 km2 (17,57 vk. myl) |
• Land | 45,02 km2 (17,38 vk. myl) |
• Water | 0,48 km2 (0,19 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 88 943 |
• Digtheid | 1 976/km2 (5 120/vk. myl) |
Poskode | 6400-6433 |
Skakelkodes | 045 |
Webwerf | www.heerlen.nl |
Heerlen (Limburgs: Heële, ook wel Haelder of Haerle) is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale grens. Die munisipale gebied het sowat 89 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 46 km². Die stad Heerlen bestaan uit drie stadsdele: Heerlen-Noord, Heerlen-Stad en Heerlen-Zuid.
Plekke
[wysig | wysig bron]Plekke in die munisipale gebied van Heerlen:
Benzenrade, Bovenste Caumer, De Euren, De Hees, GMS, Heerlen-Centrum, Heerlerbaan, Heerlerheide, Heihoven, Hoensbroek, Hondsrug, Imstenrade, Koningsbeemd, Meezenbroek, Molenberg, Musschenbroek, Onderste Caumer, Palemig, Schurenberg, Ten Esschen, Terschuren, Terworm, Vrank, Welten en Zeswegen.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Heerlen. |