Gaan na inhoud

KwaDukuza

Koördinate: 29°20′00″S 31°17′30″O / 29.33333°S 31.29167°O / -29.33333; 31.29167
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
KwaDukuza

Stanger
Stad
Gedenkteken vir Shaka in KwaDukuza
Gedenkteken vir Shaka in KwaDukuza
KwaDukuza is in KwaZulu-Natal
KwaDukuza
KwaDukuza
 KwaDukuza se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°20′00″S 31°17′30″O / 29.33333°S 31.29167°O / -29.33333; 31.29167
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikiLembe
MunisipaliteitKwaDukuza
Stigting1825 as Dukuza, 1873 as Stanger[1]
Oppervlak
 • Totaal32,37 km2 (12,50 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[2]
 • Totaal51 536
 • Digtheid1 592/km2 (4 120/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0,7%
 • Indiërs/Asiërs43,7%
 • Bruin mense1,9%
 • Swart mense53,0%
 • Ander0,7%
Taal (2011)
 • Engels 47,7%
 • Zoeloe 46,1%
 • Xhosa 1,4%
 • Ander 4,8%
Poskode (strate)
4449
Poskode (posbusse)
4450

KwaDukuza is 'n dorp in die ooste van Suid-Afrika, in KwaZulu-Natal. Die naam van die dorp was voorheen Stanger, maar is in 2006 amptelik gewysig na KwaDukuza.

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]
Standbeeld van Albert Luthuli in KwaDukuza

Die huidige dorp is in 1873 gestig en vernoem na William Stanger, die eerste landmeter-generaal van Natal.

Zoeloegeskiedenis

[wysig | wysig bron]

Die dorp speel 'n belangrike rol in die Zoeloes se geskiedenis. Shaka, die groot krygerkoning het twee koninklike krale gebou het wat albei kwaBulawayo (die plek van die een wat vervolg is) genoem was. Hy het ook 'n hoofstad hier gebou wat hy kwaDukuza (plek van die verlorene) genoem het. Daar was ongeveer 2 000 tradisionele hutte in die hoofstad. Shaka is op 22 September 1828 vermoor deur sy twee halfbroers, Mhlangane en Dingane. Hy is hier begrawe en in 1932 het die Zoeloes 'n gedenkteken vir hom opgerig. Die Zoeloes vier jaarliks op 24 September Shakadag.

Distrik

[wysig | wysig bron]

Die dorp is 'n kommersiële sentrum vir een van die grootste suikerplantasies in die land.

Susterstede

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "KwaDUKUZA / STANGER – A History" (in Engels). sahistory.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2011. Besoek op 31 Augustus 2009.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 "Hoofplek KwaDukuza". Sensus 2011.
  3. "Neue Städtepartnerschaft mit KwaDukuza" (in Duits). Allgemeine Zeitung. 13 Maart 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2015. Besoek op 14 Maart 2014.

Bronne

[wysig | wysig bron]