Kristoffer Polaha
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kristoffer Polaha | |
Geboortenaam | Kristoffer Jon Polaha |
---|---|
Geboorte | 18 Februarie 1977 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kristoffer Polaha (gebore 18 Februarie 1977) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Devil's Knot (2013) en Atlas Shrugged: Who Is John Galt? (2014), en in die televisiereeks Castle (2009).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2013: Devil's Knot
- 2014: Atlas Shrugged: Who Is John Galt?
- 2014: Where Hope Grows
- 2018: Beneath the Leaves
- 2018: Bachelor Lions
- Run the Race
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2004: North Shore
- 2008: Miss Guided
- 2008: Valentine
- 2009: Castle
- 2010: Life Unexpected
- 2011: Ringer
- 2012: Made in Jersey
- 2014: Dating in LA and Other Urban Myths
- 2015: Backstrom
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2001: The Third Degree
- 2003: America's Prince: The John F. Kennedy Jr. Story
- 2003: Splitsville
- 2016: Dater's Handbook
- 2016: Hearts of Christmas
- 2017: Rocky Mountain Christmas
- 2018: Pearl in Paradise
Video's
[wysig | wysig bron]- 2011: Good Morning Portland: The Making of Life Unexpected
- 2011: Lux, Cate, Baze, Ryan, & Math: The Casting of Life Unexpected
- 2015: Megan Clancy-Frontman Interviews