Fisionomie
Voorkoms
Hierdie artikel is deel van 'n reeks oor |
Alternatiewe medisyne, pseudomedisyne en skynwetenskappe |
---|
Skynmedisyne en skynwetenskap
|
Samesweringsteorieë
|
Tradisionele medisyne
|
Diagnose
|
Fisionomie of gelaatskunde is die studie van die gesig. Gesigspiere (gelaatstrekke) word gebruik om 'n persoon se karaktereienskappe te ontleed. Die woord is afgelei van Grieks: φύσις (fusis), natuur en γνώμων (gnomon), beoordeler. Fisionomie word as 'n skynwetenskap beskou.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Fisionomie.