Gloria
Die Gloria[1][2]is die naam van die tweede gesang van die liturgie van die Katolieke Mis. In Latyn word dit ook die "Hymnus Angelicus" (Lied van die Engele) genoem. Die volledige teks in Latyn is soos volg:
Die gesang word gewoonlik gevolg deur die akklamasie ("Die klein Gloria")
Acclamationem Dei ad Vesperas |
Vry vertaling in Afrikaans:
Akklamasie (Lied 180; Elsabe Kloppers) |
Die eerste gedeelte bestaan uit die Latynse vertaling van die loflied wat die engele volgens die evangelie van Lukas (Lukas 2 : 14) gesing het (1933 vertaling)
- "Eer aan God in die hoogste hemele en vrede op aarde, in die mense 'n welbehae!"
Volgens die Liber Pontificalis [3] het Pous Telesforus die Gloria in die Mis ingevoer. Aanvanklik is die Gloria slegs tydens Kersfees gesing, maar deesdae is dit 'n vaste gedeelte van elke Mis. Een van die bekendste toonsettings van die Gloria is die van die Italiaanse komponis Antonio Vivaldi.
Verwysings
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Gloria in excelsis Deo. |
- ↑ doxology. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.
- ↑ Fortescue, A. (1909). Gloria in Excelsis Deo. In The Catholic Encyclopedia. New York: Robert Appleton Company. Besoek Desember 21, 2014 by New Advent: [1]
- ↑ Loomis, Louise R. (1874 vertaling) The book of the popes (Liber Pontificalis) p. 57. New York, University of Columbia Press. Aug 1997.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit [[[:nl:Gloria (mis)]] die Nederlandse Wikipedia] vertaal. |