Gaan na inhoud

Gazania

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Botterblomme
Gazania rigens
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Tribus: Arctotideae
Genus: Gazania
Tipespesie
Gazania rigens[1]
Spesies

Sien teks

Sinonieme
  • Gazaniopsis C.Huber
  • Melanchrysum Cass.
  • Meridiana Hill
  • Moehnia Neck.
  • Mussinia Willd.

Gazania (ook gousblomme of botterblomme) is 'n genus van blomplante wat hoort tot Iridaceae en is die eerste keer in 1791 deur Joseph Gaertner beskryf. Al die spesies is inheems aan Suider-Afrika. Die genus se lede produseer groot, madeliefie-tipe, oranje tot geel blomme. Die plante is meestal meerjarig.[2]

Gazania

Spesies

[wysig | wysig bron]

Daar is 19 spesies wat tot die genus hoort:[3]

Verwysing

[wysig | wysig bron]