Bespreking:Roemenië
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Roemenië-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Roemenië
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Vertaling
[wysig bron]Eerste poging in Afrikaans uit Nederlands vertaal. Iemand moet dalk bietjie seker maak of die vertaling oral feitlik korrek is - so hier en daar was ek nie seker oor die Nederlandse woord nie soos bv landelijk beleid wat ek met binnelandse beleid vervang het. Taal en styl het dalk ook bietjie aandag nodig.
- Landelijk beleid is inderdaad hetzelfde als binnenlands beleid (binnenlands beleid is ook in het Nederlands het normaal gebruikte woord). De vertaling is verder goed, maar doet wel een aantal dingen (zoals omdraaien van tijd) waarvan ik betwijfel of dit de bedoeling was. Danielm 21:54, 4 Mrt 2005 (UTC)