Belinda Carlisle
Voorkoms
Belinda Carlisle | |
---|---|
Belinda Carlisle tydens 'n optrede | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Belinda Jo Carlisle |
Ook bekend as | Belinda, Dottie Danger, Belinda Jo Kurczeski |
Gebore | 17 Augustus 1958 Los Angeles, Kalifornië (VSA) |
Genres | Pop rock, pop |
Beroep(e) | Musikant, liedjieskrywer, skrywer |
Instrumente | stem |
Jare aktief | 1978 - hede |
Etikette | I.R.S. (1985-1986) MCA (1987–1991) Virgin (1987–1999) Chrysalis (1996) Ark 21 (1996-1997) Rykodisc (2007) |
Assosiasies | The Go-Go's, The Germs, Black Randy and the Metrosquad |
Webwerf | www.belindacarlisle.tv |
Belinda Jo Carlisle (gebore 17 Augustus 1958) is 'n Amerikaanse sangeres, musikant, en skryfster. Sy word wêreldberoemd as die hoofsanger van die musiekgroep The Go-Go's – een van die suksesvolste damesgroepe ooit – en volg daarna 'n suksesvolle loopbaan as solokunstenaar.