Boornitried
Voorkoms
Algemeen | |
---|---|
Naam | Boornitried |
Chemiese formule | BN |
Molêre massa | 24,82 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 10043-11-5[1] |
Voorkoms | wit vastestof[1] |
Fasegedrag | |
Fase | α- of h-BN |
Selkonstantes | a=250,4pm; c=666,1pm[2] |
Ruimtegroep | P63/mmc |
Nommer | 194 |
Strukturbericht | Bₖ |
Fase | β- of c-BN (sfaleriet) |
Ruimtegroep | F43m |
Nommer | 216 |
Strukturbericht | B3 |
Fase | γ-BN würtsiet |
Ruimtegroep | P63mc |
Nommer | 186 |
Strukturbericht | B4 |
Smeltpunt | 2973 °C[3] |
Kookpunt | |
Digtheid | h-BN: 2,1 [g/cm3]; c-BN: 3,45 [g/cm3] [3] |
Oplosbaarheid | onoplosbaar[3] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Boornitried is 'n verbinding van boor en stikstof met die formule BN.
Kristalstrukture
[wysig | wysig bron]Boornitried kristalliseer in drie modifikasies.[1]
- heksagonale BN (h-BN of α-BN) is die stabiele fase.
- kubiese boornitried (c-BN of β-BN) is 'n hoëdrukfase wat onder kameromstandighede metastabiel is. Dit het die sfaleriet-struktuur. (B3 in die strukturbericht-klassifikasie)
- γ-BN is ook 'n hoëdrukfase wat die würtsiet-struktuur het. (B4)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "boron nitride". PubChem NIH.
- ↑ "BN (Bk) Structure: AB_hP4_194_c_d-001".
- ↑ 3,0 3,1 3,2 "boron nitride". American elements.