Ascension (eiland)
Voorkoms
| |||||
Volkslied: God Save the Queen | |||||
Hoofstad | Georgetown | ||||
Grootste stad | Georgetown | ||||
Amptelike tale | Engels | ||||
Regering | Parlementêre demokrasie binne ’n grondwetlike monargie Elizabeth II Mark Capes Marc Holland | ||||
Onafhanklikheid Vorming
• Eerste vestiging • Afhanklikheid van Sint Helena • Huidige grondwet |
Britse oorsese gebied 1815 12 September 1922 1 September 2009 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
88 km2 (219de) 34 myl2 0 | ||||
Bevolking - 2008-skatting - Digtheid |
880 (-) 10 / km2 25,9 / myl2 | ||||
Geldeenheid | Sint Heleense pond (SHP )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
GMT (UTC±0) nie toegepas nie (UTC±0) | ||||
Internet-TLD | .ac | ||||
Skakelkode | +247 |
Ascension (Engels: Ascension Island) is 'n eiland in die suidelike Atlantiese Oseaan met 'n bevolking van 880 en 'n oppervlakte van 88 km². Ascension vorm saam met Sint Helena en Tristan da Cunha die Britse oorsese gebied Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha. Die hoofstad en grootste stad is Georgetown.
Bronne
[wysig | wysig bron]- (en) "Ascension". Encyclopædia Britannica. Besoek op 23 Augustus 2020.
- Green, Lawrence G.: South African beachcomber. Memories of the people of the shore and the stories they told; sand and dunes and treasure, seabirds and creatures of the sea; and personal impressions of certain islands in African waters. Kaapstad: Howard B. Timmins, 1958.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ascension (eiland).
- (en) Toerisme-inligting oor Ascension op Wikivoyage
- (en) Amptelike webwerf