Ariarathes III
Voorkoms
Ariamnes | |
---|---|
Koning van Kappadosië | |
Silwermuntstuk met die kop van Ariarathes III (Cabinet des Médailles, Parys).
| |
Tydperk | 255 – 220 v.C. |
Grieks | Ἀριαράθης |
Huis | Ariathide |
Voorganger | Ariamnes |
Opvolger | Ariarathes IV |
Vader | Ariamnes |
Moeder | onbekend |
Vrou | Stratonike |
Kinders | Ariarathes IV |
Geloof | Griekse mitologie |
Ariarathes III (Grieks: Ἀριαράθης) was van 262/255 v.C tot 220 v.C koning van Kappadosië. Hy was die seun van sy voorganger, Ariamnes, en het saam met sy pa regeer terwyl dié nog gelewe het. Hy was getroud met ’n dogter van Antiochus II, koning van Sirië. Hy was betrokke in ’n oorlog teen Seleukos II en het Kappadosië uitgebrei deur Kataonië by sy afhanklike state te voeg.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hazel, John. Who's Who in the Greek World, "Ariarathes III", 1999
- Head, Barclay. Historia Numorum, "Cappadocia", 1911
- Smith, William (red.). Dictionary of Greek and Roman Biography and Mythology, "Ariarathes III" Geargiveer 4 Junie 2011 op Wayback Machine, Boston, 1867
- Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia