Afkappingsteken
Voorkoms
Die afkappingsteken of apostroof ( ' ) is 'n leesteken wat gebruik word in sekere woorde se meervoude.
Dit word voor die s gebruik wanneer die enkelvoud eindig op 'n i, o, u of beklemtoonde a. Die volgende is voorbeelde:
Meervoude waar die afkappingsteken gebruik word:
- karba's (klem is op die "a")
- sari's (Indiese uitrusting)
- foto's; disko's (eintlik "diskoteke")
- balju's; senu's
Meervoude waar afkappingsteken nie gebruik word nie:
- oumas, paddas, malvas (klem is nie op die "a" nie)
- leeus ("leeu" eindig nie met 'n "u" nie, maar 'n "eeu")
- relês (die laaste letter is 'n "e")
Kyk ook
[wysig | wysig bron]- Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT)
- Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)
- Wikipedia:Riglyne vir voorbladartikels
- Afrikaanse Woordelys en Spelreëls
- Grondbeginsels van die Afrikaanse spelling
- Wikipedia:Algemene spelfoute
- Speltoetser
- Spelling
- Woordeboek
- Hoofletter
- Koppelteken
- Kappie
- Deelteken
- Akuut-aksentteken
- Gravis-aksentteken