Anne Seymour (aktrise)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Anne Seymour | |
Geboortenaam | Anne Seymour Eckert |
---|---|
Geboorte | 11 September 1909 |
Sterfte | 8 Desember 1988 (op 79) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1944–1988 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Anne Seymour (11 September 1909 – 8 Desember 1988) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente All the King's Men (1949), The Subterraneans (1960), Trancers (1984), en Field of Dreams (1989).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1949: All the King's Men
- 1960: The Subterraneans
- 1961: Misty
- 1975: Gemini Affair
- 1984: Trancers
- 1989: Field of Dreams
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1950: Robert Montgomery Presents
- 1953: Follow Your Heart
- 1962: Empire
- 1970: The Tim Conway Show
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1952: Mrs. Thanksgiving
- 1979: The Miracle Worker
- 1985: The Honeymooners Anniversary Celebration