Anna-Lena Bergelin
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Anna-Lena Bergelin | |
Geboorte | 12 April 1959 |
---|---|
Nasionaliteit | Sweeds |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Anna-Lena Bergelin (gebore 12 April 1959) is 'n Sweedse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sixten (1994) en A Man Called Ove (2015), en in die televisiereekse Mysteriet på Greveholm (1996) en Mysteriet på Greveholm - Grevens återkomst (2012).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1994: Sixten
- 2015: A Man Called Ove
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1991: Släng dig i brunnen
- 1996: Mysteriet på Greveholm
- 2001: Mustafas show
- 2004: Creepschool
- 2012: Mysteriet på Greveholm - Grevens återkomst
- 2019: Brorsor Forever
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2017: Skratta Då: En Rolig Historia Om Svensk Standup