Carli Mosier
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Carli Mosier | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Carli Mosier (gebore 28 Februarie 1978) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Colorful (2010) en in die televisiereekse Heaven's Lost Property (2009), Jormungand (2012), en Tamako Market (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: Colorful
- The Good Friend
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2003: Mythical Detective Loki Ragnarok
- 2005: Best Student Council
- 2005: Xenosaga: The Animation
- 2006: Majikano
- 2006: Oroshitate Musical Nerima Daikon Brothers
- 2007: Venus Versus Virus
- 2008: Ef: A Tale of Melodies.
- 2009: Heaven's Lost Property
- 2012: Jormungand
- 2012: Campione!
- 2012: Shining Hearts: Shiawase no Pan
- 2012: Dusk Maiden of Amnesia
- 2013: Tamako Market
- 2013: Hakkenden: Eight Dogs of the East
- 2014: Trinity Seven
Video's
[wysig | wysig bron]- 2011: Baka and Test: Summon the Beasts OVA