Carissa
Voorkoms
Carissa | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Apocynaceae |
Subfamilie: | Rauvolfioideae |
Tribus: | Carisseae |
Genus: | Carissa L. |
Spesies | |
Sinonieme | |
|
Carissa is 'n genus van struike of klein boompies wat hoort tot die Apocynaceae familie hoort. Die boom groei in die tropiese en subtropiese streke van Afrika, Australië en Asië. Daar was tot onlangs meer as 100 spesies wat aan die genus behoort het, maar na verdere navorsing en klassifisering is daar tans net nege.[1][2]
Spesies
[wysig | wysig bron]- Carissa andamanensis L.J.Singh & Murugan
- Carissa bispinosa (L.) Desf. ex Brenan
- Carissa boiviniana (Baill.) Leeuwenb.
- Carissa carandas L.
- Carissa haematocarpa (Eckl.) A.DC.
- Carissa macrocarpa (Eckl.) A.DC.
- Carissa pichoniana Leeuwenb.
- Carissa spinarum L.
- Carissa tetramera (Sacleux) Stapf
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Kew World Checklist of Selected Plant Families
- ↑ "The Plant List: A Working List of All Plant Species, Version 1". 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Desember 2019. Besoek op 21 Mei 2022.