Cannes-rolprentfees 2006
Voorkoms
Cannes-rolprentfees 2006
| ||
Datum | 17-28 Mei 2006 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Aanbieder | Vincent Cassel | |
Getal prente | 20 (In Kompetisie) 24 (Un Certain Regard) 10 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | The Da Vinci Code | |
Afsluitingsfliek | Transylvania | |
Palme d'Or | The Wind That Shakes the Barley |
Die 59ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 17-28 Mei 2006 gehou. Wong Kar-wai was die eerste Chinese regisseur wat voorsitter van die jurie was.[1] Die Franse akteur Vincent Cassel het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied.[2] Altesaam 54 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.
Die Britse rolprent The Wind That Shakes the Barley, met Ken Loach as regisseur, het die Palme d'Or gewen.[3][4] Die fees is geopen met Wong Kar-wai se The Da Vinci Code[5] en afgesluit met Transylvania van Tony Gatlif.
Belangrikste fliekpryse
[wysig | wysig bron]Rolprent | Regisseur | Land | Prys |
---|---|---|---|
The Wind That Shakes the Barley | Ken Loach | Brittanje | Palme d'Or |
Flanders | Bruno Dumont | Frankryk | Grand Prix |
Red Road | Andrea Arnold | Brittanje | Jurieprys |
Luxury Car (Jiang cheng xia ri) | Wang Chao | China | Un Certain Regard |
East of Bucharest (A fost sau n-a fost?) | Corneliu Porumboiu | Roemenië | Caméra d'Or |
Sniffer | Bobbie Peers | Noorweë | Kortfilm-Palme d'Or |
Ander pryse
[wysig | wysig bron]Prys | Wenner | Rolprent | Land |
---|---|---|---|
Beste regisseur | Alejandro González Iñárritu | Babel | VSA |
Beste draaiboek | Pedro Almodóvar | To Return (Volver) | Spanje |
Beste akteur | Akteurs | Days of Glory (Indigènes) | Algerië |
Beste aktrise | Aktrises, onder andere Penélope Cruz | To Return (Volver) | Spanje |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Wong picked as Cannes's first Chinese president" (in Engels). theguardian.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Februarie 2020. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "Cannes Film Festival 2006: cultural diversity flaunted". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Desember 2013. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "Fast Facts: 59th Cannes Film Festival Winners" (in Engels). foxnews. 29 Mei 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2013. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "2006 Cannes Film Festival Winners" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Februarie 2020. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "Da Vinci Code to open 2006 Cannes film festival" (in Engels). theguardian.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Februarie 2020. Besoek op 10 Desember 2013.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Fees se amptelike webtuiste
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cannes-rolprentfees 2006.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia