Gaan na inhoud

2024 Italiaanse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Vlag van Italië Formula 1 Pirelli
Gran Premio d'Italia 2024
Datum 1 September 2024
Plek Autodromo Nazionale Monza
Voorste wegspringplek
Renjaer Lando Norris McLaren-Mercedes
Tyd 1:19.327
Vinnigste rondte
Renjaer Lando Norris McLaren-Mercedes
Tyd 1:21.432 (rondte 53 van 53)
Podium
1 Charles Leclerc Ferrari
2 Oscar Piastri McLaren-Mercedes
3 Lando Norris McLaren-Mercedes

Die 2024 Formule Een Italiaanse Grand Prix is op 1 September 2024 op die Autodromo Nazionale Monza, in Italië, gehou. Dit was die sestiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Op 27 Augustus word bekendgemaak dat Franco Colapinto vanaf die Grand Prix van Italië Logan Sargeant sal vervang as jaer vir die Williams-Mercedesspan.[1]

Bande deur Pirelli beskikbaar gestel

[wysig | wysig bron]
Pirellibande vir gebruik te Monza
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Hard C3

Medium C4

Sag C5

Tussen-in

Reën

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 1 Max Verstappen Red Bull Racing-Honda RBPT 1:21.676
2 16 Charles Leclerc Ferrari 1:21.904
3 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:21.917
4 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:22.126
5 77 Valtteri Bottas Kick Sauber-Ferrari 1:22.127
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:20.738
2 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:20.741
3 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:20.841
4 81 Oscar Piastri McLaren-Mercedes 1:20.858
5 16 Charles Leclerc Ferrari 1:20.892
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:20.117
2 63 George Russell Mercedes AMG 1:20.210
3 16 Charles Leclerc Ferrari 1:20.226
4 81 Oscar Piastri McLaren-Mercedes 1:20.252
5 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:20.262

Andrea Kimi Antonelli (Mercedes AMG) het in die eerste vrye oefening in plaas van George Russell gery.[2] Hy het 'n tyd van 1:23.955 opgestel en laaste gekom. Op sy sesde rondte op die baan het hy 'n rooi vlag veroorsaak deur by draai 11, die Parabolica, teen die bandversperring te bots.

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:19.911 1:19.727 1:19.327 1
2 81 Oscar Piastri McLaren-Mercedes 1:20.076 1:19.808 1:19.436 2
3 63 George Russell Mercedes AMG 1:20.169 1:19.877 1:19.440 3
4 16 Charles Leclerc Ferrari 1:20.074 1:20.007 1:19.461 4
5 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:20.149 1:19.799 1:19.467 5
6 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:20.477 1:19.641 1:19.513 6
7 1 Max Verstappen Red Bull Racing-Honda RBPT 1:20.226 1:19.662 1:20.022 7
8 11 Sergio Pérez Red Bull Racing-Honda RBPT 1:20.598 1:20.216 1:20.062 8
9 23 Alexander Albon Williams-Mercedes 1:20.542 1:20.314 1:20.299 9
10 27 Nico Hülkenberg Haas-Ferrari 1:20.781 1:20.411 1:20.339 10
11 14 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 1:20.617 1:20.421 11
12 3 Daniel Ricciardo RB-Honda RBPT 1:20.901 1:20.479 12
13 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:20.856 1:20.698 13
14 10 Pierre Gasly Alpine-Renault 1:20.748 1:20.738 14
15 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 1:20.764 1:20.766 15
16 22 Yuki Tsunoda RB-Honda RBPT 1:20.945 16
17 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:21.013 17
18 43 Franco Colapinto Williams-Mercedes 1:21.061 18
19 77 Valtteri Bottas Kick Sauber-Ferrari 1:21.101 19
20 24 Zhou Guanyu Kick Sauber-Ferrari 1:21.445 20
K1 107% tyd: 1:25.505

Wedren

[wysig | wysig bron]

Charles Leclerc behaal die sewende Grand Prix-oorwinning van sy loopbaan.

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos. No. Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 16 Charles Leclerc Ferrari 53 1:14:40.727 4 25
2 81 Oscar Piastri McLaren-Mercedes 53 +2.664 2 18
3 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 53 +6.153 1 16V
4 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 53 +15.621 5 12
5 44 Lewis Hamilton Mercedes 53 +22.820 6 10
6 1 Max Verstappen Red Bull Racing-Honda RBPT 53 +37.932 7 8
7 63 George Russell Mercedes 53 +39.715 3 6
8 11 Sergio Pérez Red Bull Racing-Honda RBPT 53 +54.148 8 4
9 23 Alexander Albon Williams-Mercedes 53 +1:07.456 9 2
10 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 53 +1:08.302 *1 13 1
11 14 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 53 +1:08.495 11
12 43 Franco Colapinto Williams-Mercedes 53 +1:21.308 18
13 3 Daniel Ricciardo RB-Honda RBPT 53 +1:33.452 *2 12
14 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 52 +1 rondte 15
15 10 Pierre Gasly Alpine-Renault 52 +1 rondte 14
16 77 Valtteri Bottas Kick Sauber-Ferrari 52 +1 rondte 19
17 27 Nico Hülkenberg Haas-Ferrari 52 +1 rondte 10
18 24 Zhou Guanyu Kick Sauber-Ferrari 52 +1 rondte 20
19 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 52 +1 rondte 17
DNF 22 Yuki Tsunoda RB-Honda RBPT 7 DNF 16
Bron: formula1.com[3]

V Lando Norris het die vinnigste rondte aangeteken, en daarmee 'n ekstra punt verdien.

*1 Kevin Magnussen het 'n 10-sekonde-tydstraf gekry omdat hy 'n botsing veroorsaak het.
*2 Daniel Ricciardo het 'n tydstraf van vyf sekondes gekry omdat hy 'n ander renjaer van die baan afgedwing het en 'n verdere 10 sekondes omdat hy nie die eerste straf korrek uitgedien het nie.

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Pos. No. Renjaer Span Punte
1 1 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 303
2 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 241
3 16 Charles Leclerc Ferrari 217
4 81 Oscar Piastri McLaren-Mercedes 197
5 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 184
6 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 164
7 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT 143
8 63 George Russell Mercedes AMG 128
9 14 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 50
10 10 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 24
11 27 Nico Hülkenberg Haas-Ferrari 22
12 22 Yuki Tsunoda RB-Honda RBPT 22
13 3 Daniel Ricciardo RB-Honda RBPT 12
14 10 Pierre Gasly Alpine-Renault 8
15 38 Oliver Bearman Ferrari 6
16 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 6
17 23 Alexander Albon Williams-Mercedes 6
18 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 5
19 24 Zhou Guanyu Kick Sauber-Ferrari 0
20 2 Logan Sargeant Williams-Mercedes 0
21 43 Franco Colapinto Williams-Mercedes 0
22 77 Valtteri Bottas Kick Sauber-Ferrari 0

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Pos. Span Punte
1 Red Bull-Honda RBPT 446
2 McLaren-Mercedes 438
3 Ferrari 407
4 Mercedes AMG 292
5 Aston Martin-Mercedes 74
6 RB-Honda RBPT 34
7 Haas-Ferrari 28
8 Alpine-Renault 13
9 Williams-Mercedes 6
10 Kick Sauber-Ferrari 0

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (nl) "Williams vervangt Sargeant vanaf komend weekend door Colapinto". Besoek op 27 Augustus 2024.
  2. (nl) "Antonelli maak F1-debuut in Monza: "Iets waarop almal in Italië trots kan wees"". formula1.nl. 29 Augustus 2024.
  3. (en) "FORMULA 1 PIRELLI GRAN PREMIO D'ITALIA 2024 - RACE RESULT". Formula 1® - The Official F1® Website. 1 September 2024. Besoek op 1 September 2024.