Gaan na inhoud

2018 Franse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Formula 1 Pirelli Grand Prix de France 2018
Datum 24 Junie 2018
Plek Paul Ricard-renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:30.029
Vinnigste rondte
Renjaer Valtteri Bottas Mercedes AMG
Tyd 1:34.225 (rondte 41 van 53)
Podium
1 Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer
3 Kimi Räikkönen Ferrari

Die 2018 Formule Een Franse Grand Prix het op 24 Junie 2018 op die Paul Ricard-renbaan plaasgevind. Die was die agtste wedren van die kampioenskapseisoen gewees, en die eerste keer wat die Franse Grand Prix sedert 2008 gehou is. Dit was die sewe-en-tagtigste uitgawe van die Franse Grand Prix, en die 58ste keer wat dit 'n been van die Formule Eenwêreldkampioenskap gevorm het sedert die reeks se ontstaan in 1950.

Bande

[wysig | wysig bron]

Pirelli verskaf die volgende bande in Frankryk:

Bande vir gebruik te Le Castellet
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Ultrasag

Supersag

Sag

Tussen-in

Reën

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]

Uitslag

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:32.231
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:32.371
3 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:32.527
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:33.003
5 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:33.172
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:32.539
2 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:33.243
3 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:33.271
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:33.426
5 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:33.689
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:33.666
2 55 Carlos Sainz jr. Renault 1:34.953
3 16 Vlag van Monaco Charles Leclerc Sauber-Ferrari 1:35.012
4 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 1:36.365
5 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:36.756
6 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 1:37.547

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:31.271 1:30.645 1:30.029 1
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:31.776 1:31.227 1:30.147 2
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:31.820 1:30.751 1:30.400 3
4 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:31.531 1:30.818 1:30.705 4
5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:31.910 1:31.538 1:30.895 5
6 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:31.567 1:30.772 1:31.057 6
7 55 Carlos Sainz jr. Renault 1:32.394 1:32.016 1:32.126 7
8 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 1:32.538 1:32.055 1:32.635 8
9 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:32.169 1:31.510 1:32.930 9
10 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:32.083 1:31.472 geen tyd 10
11 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:32.786 1:32.075 11
12 27 Nico Hülkenberg Renault 1:32.949 1:32.115 12
13 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:32.692 1:32.454 13
14 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:32.447 1:32.460 14
15 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:32.804 1:32.820 15
16 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 1:32.976 16
17 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1:33.025 20[1]
18 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 1:33.162 17
19 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1:33.636 18
20 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 1:33.729 19
107% tyd: 1:37.659
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2018 Franse Grand Prix.
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2018 Franse Grand Prix.

Wedren

[wysig | wysig bron]

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger Rondtes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 53 1:30:11.385 1 25
2 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 53 +7.090 4 18
3 7 Kimi Räikkönen Ferrari 53 +25.888 6 15
4 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 53 +34.736 5 12
5 5 Sebastian Vettel Ferrari 53 +61.935 3 10
6 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 53 +79.364 9 8
7 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 53 +80.632s 2 6
8 55 Carlos Sainz jr. Renault 53 +87.184 7 4
9 27 Nico Hülkenberg Renault 53 +91.989 12 2
10 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 53 +93.873 8 1
11 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 52 +1 rondte 10
12 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 52 +1 rondte 18
13 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 52 +1 rondte 15
14 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 52 +1 rondte 20
15 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 52 +1 rondte 19
16 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 50 Los wiel 16
17 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 48 Pap band 19
DNF 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 27 Enjin 13
DNF 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 0 Ongeluk 11
DNF 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 0 Ongeluk 14

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Posisie Nommer Jaer Span Punte Var
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 145
2 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 131
3 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 96
4 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 92
5 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 83 Steady
6 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 68 Steady
7 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 34
8 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Renault 32
9 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Renault 28 Steady
10 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 27 Steady
11 10 Vlag van Frankryk Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 18 Steady
12 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 17 Steady
13 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Force India-Mercedes 11 Steady
14 16 Vlag van Monaco Charles Leclerc Sauber-Ferrari 10 Steady
15 2 Vlag van België Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 8 Steady
16 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 4 Steady
17 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 2 Steady
18 28 Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1 Steady

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Posisie Span Punte Var
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 237 Steady
2 Vlag van Italië Ferrari 214 Steady
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 164 Steady
4 Vlag van Frankryk Renault 62 Steady
5 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Renault 40 Steady
6 Vlag van Indië Force India-Mercedes 28 Steady
7 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 27 Steady
8 Vlag van Italië Toro Roso-Honda 19 Steady
9 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 13 Steady
10 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 4 Steady

Verwysings

[wysig | wysig bron]