1715
Voorkoms
1715 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1710 | 1711 | 1712 | 1713 | 1714 | ◄ 1715 ► | 1716 | 1717 | 1718 | 1719 | 1720 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1715 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Lodewyk XIV | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1715 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 15de jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 18 Maart – Vincenzo Maria Orsini (Later Pous Benedictus XIII) word kardinaal-biskop van Porto e Santa Rufina.
- 6 Mei – Pous Clemens XI stel Fabio Olivieri, sekretaris van Apostoliese Briewe aan as kardinaal.
- 29 Mei – Pous Clemens XI stel vier nuwe kardinale aan waaronder Henri-Pons de Thiard de Bissy, biskop van Meaux, Frankryk.
- Junie - Die Venesiaanse bevelhebber Balbi gee die kleine eiland Tinos op aan Turkye. Die eiland is klein maar die verlies is groot. Dit was Venesiaanse besit sedert 1390.[1]
- 15 November – Die Brandenburgers verower die eiland Rügen.
- 16 Desember – Pous Clemens XI stel vier nuwe kardinale aan waaronder Niccolò Caracciolo, aartsbiskop van Capua.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 23 Oktober – Pieter II van Rusland († 1730).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 25 Februarie – Pu Songling, 'n Chinese skrywer (* 1640).
- 1 September – Lodewyk XIV van Frankryk die "Sonkoning", na 72 jaar se heerskappy, langer as enige ander belangrike Europese monarg (* 1638).
- 6 Oktober – Melchior Hoffmann, komponis van die Baroktydperk (* 1679)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Venice, Austria, and the Turks in the Seventeenth Century, American Philosophical Society: Kenneth Meyer Setton, 1991, ISBN 0871691922, ISBN 9780871691927 bls. 422