Colin Clive
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Colin Clive | |
Geboortenaam | Colin Glenn Clive-Greig |
---|---|
Geboorte | 20 Januarie 1900 |
Sterfte | 25 Junie 1937 (op 37) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1925–1937 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Colin Clive (20 Januarie 1900 – 25 Junie 1937) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Frankenstein (1931), Christopher Strong (1933), Bride of Frankenstein (1935), en Mad Love (1935).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1930: Journey's End
- 1931: Frankenstein
- 1931: The Stronger Sex
- 1932: Lily Christine
- 1933: Christopher Strong
- 1934: Jane Eyre
- 1934: The Key
- 1934: One More River
- 1935: Bride of Frankenstein
- 1935: Mad Love
- 1935: Clive of India
- 1935: The Girl from 10th Avenue
- 1935: The Man Who Broke the Bank at Monte Carlo
- 1935: The Right to Live
- 1935: The Widow from Monte Carlo
- 1937: History Is Made at Night
- 1937: The Woman I Love