Anna Paquin
Voorkoms
Anna Paquin | |
Geboortenaam | Anna Hélène Paquin |
---|---|
Geboorte | 24 Julie 1982 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Anna Helene Paquin ( Winnipeg, Kanada, 24 Julie 1982) is 'n Nieu-Seeland-Kanadese aktrise en voormalige kinderster. Sy het op 11-jarige ouderdom 'n Oscar-toekenning gewen vir haar vertolking in die fliek The Piano. Dit het haar die tweede jongste Oscar-wenner ooit gemaak. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Piano (1993), X-Men (2000), X-Men 2 (2003), en X-Men: The Last Stand (2006).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1986: Castle in the Sky
- 1993: The Piano
- 1996: Fly Away Home
- 1996: Jane Eyre
- 1999: A Walk on the Moon
- 2000: X-Men
- 2000: Finding Forrester
- 2001: Buffalo Soldiers
- 2002: Darkness
- 2003: X-Men 2
- 2004: Steamboy
- 2006: X-Men: The Last Stand
- 2007: Blue State
- 2007: Trick 'r Treat
- 2010: The Romantics
- 2010: Open House
- 2011: Margaret
- 2013: Free Ride
- 2013: Straight A's
- 2018: The Parting Glass
- 2018: Tell It to the Bees
- 2019: The Irishman
- The Pink Hotel
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2008: True Blood
- 2010: True Blood: Webisodes
- 2013: Susanna
- 2017: Bellevue
- 2019: Flack
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1997: The Member of the Wedding
- 2007: Bury My Heart at Wounded Knee
- 2009: The Courageous Heart of Irena Sendler
Video's
[wysig | wysig bron]- 2000: X-Men: Behind the Scenes
- 2001: Behind the Scenes: 'Almost Famous' - Postcards from the Road
- 2001: Behind the Scenes: Finding Forrester
- 2003: The Visual Effects of X-Men
- 2003: X-Factor: The Look of 'X-Men'
- 2003: X-Men: Ellis Island Premiere
- 2003: X-Men: Premieres Around the World
- 2003: X2 Global Webcast Highlights
- 2007: Mosaic
- 2010: Castle in the Sky: Character Sketches
- 2010: Castle in the Sky: Creating 'Castle in the Sky'
- 2010: Castle in the Sky: The World of Laputa
- 2016: Superheroes Who Have Been Nude