wang
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
wang | wange |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
wangetjie | wangetjies |
Beeldboek | |
---|---|
|
- Hulp:IPA: [vɑŋ]
-
(lêer)
- ڤَڠْ , meervoud: ڤَڠِی
- As iemand jou op die wang klap, draai ook die ander wang.[1]
- Die trane loop teen haar wange af.
Vertalings: wang | |||
---|---|---|---|
|
Beeldboek | |
---|---|
|
- ↑ Lukas 6:29