volledig
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | volledig | volledige | volledigs | |
Vergrotend | vollediger | |||
Oortreffend | volledigste |
- vol•le•dig
- Volkome; met niks wat ontbreek nie; sonder om iets ongedaan te laat.
- Dit lui die volledige ondergang van die magtige ryk in.
Vertalings: volledig | |||
---|---|---|---|