Gaan na inhoud

thread

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord thread threads
  1. Garing.
  2. (sosiale media) 'n Boodskap tesame met al die reaksies daarop.


Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I thread
he, she, it threads
Verlede Tyd threaded
Verlede Deelwoord threaded
Teenwoordige Deelwoord threading
Verdere vervoegings: thread (vervoeging)
Gesê van 'n naald, om garing deur die oog te steek.