tempel
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
tempel | tempels |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
tempeltjie | tempeltjies |
- Van die Latynse woord 'templum'.
- tem•pel
- (religie) 'n Gebou vir godsverering.
- Die vorm en funksie van ’n tempel verskil grootliks van geloof tot geloof, maar dit word gewoonlik beskou as die "huis" van een of meer gode.
Vertalings: tempel | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor tempel.