springbok
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
springbok | springbokke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
springbokkie | springbokkies |
- (soogdiere) Antidorcas marsupialis, 'n klein, bruin-en-wit wildsbok wat in die westelike dele van Suider-Afrika aangetref word.
- Volwasse springbokke het 'n gemiddelde hoogte van 75 cm.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor springbok.