snaaks
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | snaaks | snaakse | snaaks | |
Vergrotend | snaakser | snaaksers | ||
Oortreffend | snaaksste | |||
Gesubstantiveer | ||||
Enkelvoud | Meervoud | |||
snaakse | snaakses | |||
Bywoord | ||||
Oortreffend | snaaksste | |||
Intensiewe vorm | ||||
skreeusnaaks |
- Humoristies, wat mens wil laat lag, absurd.
- Vreemd, eienaardig, buitengewoon.
Vertalings: snaaks | |||
---|---|---|---|