simpel
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | simpel | simpel, simpele | simpeles | |
Vergrotend | simpeler | |||
Oortreffend | simpelste |
- Van Latyn, 'simplex' wat 'eenvoudig' beteken.
- sim•pel
- Eenvoudig; sonder veel komplikasies.
- Onnosel; van verminderde geestelike vermoëns.
- Dit is 'n simpel manier om die probleem op te los.
- Die man is diep simpel.
Vertalings: simpel | |||
---|---|---|---|